BLOED

195 5 7
                                    

Jy verwens die bloed in my atriums, 

 jy verwens die geluk in my hart.

Die geluk wat ek vir 'n vrou kon bied, 

 was deel van jou verdriet.

Ek's 'n kapitale las 

 Ek's 'n lopende uitgawe 

 Ek's niks – 

 vir jou onthalwe.

Nou kies ek geluk, deur jou skouers te groet.

Die vrou wat jy gewens het ek nooit sal kry nie, 

 is nou die vrou wat selfs die Bloed in my atriums soek.

Soos die seun wat van kindsbeen roep, 

 het jy my verhoed sonder 'n laaste groet.

Driaan Strydom: 2 - 2018


BloedWhere stories live. Discover now