Ons is 'n klomp Afrikaanse tieners wat graag wou weet wat smut in Afrikaans so klink🤣🤣vertrou die proses. Ek skryf ook in suiwer Afrikaans, want dis snaakser. Carmen is 'n normale persoon in Bellville met 'n normale wer by Sanlam(en 'n klein 'side job') totdat eendag op 'n taxi ontmoet sy iemand wie haar lewe al verander, Rosa. Lees op eie risiko Vreeslik baie smut. 🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦 PS. Ek kannie afrikaans spel nie so dit is google translate afrikaans 😘