Ode aan Huntingtons

13 5 0
                                    

As ek vir jou 'n lied moes sing sou dit in 'n woordelose geskreeu ontaard.
As ek vir jou moes sê hoe ek oor jou voel sou ek vloekwoorde moes gebruik wat ek nie eens ken nie.
As ek vir jou 'n gedig moes skryf sou ek strome goor woorde oor die bladsy braak.
As ek vir jou sou sê...
As ek maar net met jou kon praat!!

GedagtesWhere stories live. Discover now