Dit is die storie van 'n seuntjie wat sy klein sussie se geloof in feetjies self ook probeer ervaar het, maar dit het hom baie gekos. Hy moes prysgee wat hy die meeste lief gehad het - sy sussie. ------------------- April Prompt: Sampioene Woordtelling: 987 TW: cult