ChaneCarstens

Hello my fellow readers. The next two chapters are up. Go and check it out, please remember guys vote and comment if you liked the chapter
          	
          	Cheers for now
          	Chane

ChaneCarstens

Hey lee-ann ek weet ook ni so seker ni maar wat ek kan dink is jy gaan na my works toe daar bo by die tabs en dan is daar a groot blok jy begin daar daar skryf en dan druk jy next of continue ek kani nie onthou ni en dan as jy kla is druk jy save en publish en dan gee jy net jou storie n naame en catagory en rating en al daai goed ek is nie seker nie maar ek dink dit werk so sterkte

Lee-Ann456

Hey Charne! Ek is relatief nuut met die app, en het gehoop jy kan my dalk raad gee oor hoe om stories van jou eie te publiseer. Ek is nog nie seker hoe om dit te doen nie. Ek weet nie mooi waartoe om te gaan nie. Kan jy my asb help? :)