mamba44

Na aanleiding van jou nota in Stille Waters Diepe Grond Hoofstuk 7 wil ek die volgende vir jou sê. "Komaan Jay, byt vas, glo in jouself en wat jy doen. Moet nooit twyfel nie en moenie opgee nie. Skryf uit die hart en al is dit nie altyd die storie wat iemand anders wil hoor of lees nie, skryf hom in elk geval. Daar is iemand hier buite wat net soos jy voel en dink en dalk beteken jou storie net vir hom/haar, daai iets wat hul nodig gehad het. Jy vra vir gebed, ek sal vir jou bid."

Jay1997D

Baie Dankie waardeur hierdie mooi boodskap en Dankie datj so ‘n getroue leser is van stille water ❤️
Reply