absolutely love reading.. I am female and afrikaans. reading is kind of like fotgetting about your
problems for a while and living some one elses life. how many afrikaans reading people are there in wattpad?
please read my books and comment I dont know if its any good if you do not comment

Ek skryf omdat dit vir my terapeuties is. Ek is beslis nie Ena Murruy of Chanelle Paul nie. Ek hou nie daarvan om na elke hoofstuk te vra vir "votes" nie. Sal wel graag kommentaar wil hoor. Dit waaroor ek skryf is soos 'n biografie wat dalk vervelig kan wees vir sommige mense. Ek skryf wat ek gevoel het en deurgegaan het in my
lewe. Dit is beter as om drastiese stappe soos selfmoord te oorweeg. Ek het buitendien nie die guts vir dit nie. Almal van ons het op ons eie maniere 'n kruis om te dra. Hierdie is my manier van cope


I am just writing about my sad life
  • Suid Afrika
  • JoinedNovember 25, 2013


Last Message
xenoly xenoly Mar 14, 2016 07:13PM
Hallo almal. Ek het 'n nuwe storie begin. Lees asb en lewer jul kommentaar sodat ek kan weet of ek moet aangaan. Lekker aand
View all Conversations

Stories by xenoly
Die stemme in die nag by xenoly
Die stemme in die nag
Saans as mens wil slaap, dan kom al die stemme, die planne, ek moes dit of dat gedoen het........die duiwel f...
Ek Sou Kon Doen Met 'n Miljoen by xenoly
Ek Sou Kon Doen Met 'n Miljoen
Wat sou jy met een of vyf miljoen rand of liewer dollars doen?
Broken lives by xenoly
Broken lives
She did not stop untill she had the man, even if he is married.
2 Reading Lists