14 || DIE VERASSING

61 2 0
                                    

Die plan kom goed uit, behalwe dat ek elke keer voel dat daar iemand is wat my volg en afluister. My plan het gewerk toe Estian my gedare het om met hom uit te gaan. Elke keer as ek verby Wynand stap draai my maag soos n eierklitser. Elke keer as ek in sy seeblou oë kyk dan word ek flou.

Als het gewerk. Wynand het jaloers geword. Toe eendag het als verkeerd geloop.

Brandon bestorm vir Estian. Hulle begin appels swaai. Hoekom sal Brandon dit doen? Ons het dalk gesoen maar dit is dit. Wynand probeer die twee ouens stop maar toe begin hy ook swaarde kruis.

"Hou op!!" Skree ek. "Julle is soos drie hoolagans!!! Julle is gentlemen, nie klein seuntjies nie. Julle is al groot."

Hulle staan almal op en sê altesaam:"Jammer Mielie."

"Hey! Net ek en Tiana mag haar dit noem!" Se Kalli.

Toe ek wegstap hardloop Wynand agter my aan, "Melanie ek's rerig jammer oor dit. Ons, ek bedoel, ek was nie myself nie."

"Nee Wynand. Net, nee. Ek weet als. Hoe jou klein aktrise nie meer vir jou kan act nie. Hoekom?! Was ons ooit iets belangrik vir jou?! Want ek weet, vir my was dit."

"Mielie ek-"

Net toe ons voor verby die kantoor stap, stop daar n bakkie met n groot karavaan agter, voor ons. In die agtersitplekke, sien ek sit Kalvin en Jano wat rof vir ons waai. My bene word dadelik lam. Iemand het vir hulle gesê om te kom. Nie in n slegte manier nie ek is super excited dat hulle hier is.

"Julle is uiteindelik hier!!!! En my ouers is ook sommer hier..." My ouers kom aangestap. "Aah julle welkom. Volg net vir Driekie en julle sal ons staanplek kry. Melanie wil jy nie sommer vir die generale rondwys nie. Dan sal hulle sommer gou welkom voel. Update hulle met die nuutste gossip en al daai goed," sê my ma.

My pa klim op die bakkie en hy ry. Ons kinders staan alleen. Niemand sê niks. Todat ek sê:"Okay so volg net vir my en julle sal my as julle tourguide beskou." Ons stap na die bundus toe. "Hierdie is die bundus. En voordat ek enige iets verder sê, het julle julle fietse gebring?" Hulle knik hulle koppe so nou kan almal met fietse rond jol.

Na die tour...

Okay so Jano is baie hot. Wat?! Hy is! En Kalvin!! Liewe hemel al die seuns sal my baie puisies gee. Maar daai abs tho😍. Ons is toe by die punt waar ek hulle die swembad wys. "Soos wat julle kan sien is dié die swembadde..." Toe ek omdraai, sien ek twee gorgeous six-packs. Kalvin en Jano wil duidelik gaan swem. Gelukkige ek het my gelukkige bikini aangetrek😂. [Smh...."maa daai abs tho"😂😂😂#mood]

Ek kon nie eers 'n woord uit kry toe ek dit sien nie maar voordat ek iets kon sê gryp Jano my en gooi my in die swembad en spring in. Kalvin duik agterna in. En Wynand? Hy het toe op die bankies gaan sit. Die DJ speel 'n lekker klomp tunes en ons speel en gaan ter kere, Wynand roep my skielik en sê my ma bel.

Wat nou?!

Ek bel my ma terug en sy sê daar is 'n verassing by die kantoor. Ek kry vir Kalli en stap opgewonde kantoor toe.

Hy.

My eerste liefde.

Hy staan net daar, met sy mooi blonde hare wat desperaat is vir 'n Come-over, hy met sy broer, Elan, en sy ma staan daar en bewonder die plek. Dankie tog ek het my handdoek gegryp. Sy pa sien my dadelik en dadelik gee my 'n druk en groet my.

Dricus het al vir my 'n paar drukkies gegee so dis okay. Hy gee my 'n drukkie en fluister vir my:"Is daar iewers waar ek kan ander klere aantrek? Want ek lyk overdressed😉!"

"Ontmoet jy eers vir almal dan sal ons 'n plan maak," antwoord ek vir hom.

Ek weet nie hoe nie maar ek het op 'n manier almal binne 5 minute uit die swembad gekry. Ons stap almal saam met die Van Rhyn's kampeer toe. As jy mooi jou huiswerk doen sal jy sien dat die son oor 'n uur gaan sak. Na dit is daar net 4 ure van swem oor.

Nadat almal gegroet het , het en vir almal wat aangekom het die badkamers gewys waar dit is en als.

Daarna maak die aankommers reg vir swem. Dricus trek sy hemp sommer net daar en dan uit. Hy het ook 'n six-pack?! Goodness!!!!

"Wat?" Vra hy toe hy sien ek staar. Oms hoekom staar ek?! Wel jy kan my nie blameer nie, hys GORGEOUS!!!!

♤●♤●♤●♤●♤●

Een van die Mokorieba-kompetisie pryse was dat alles wat ons koop, kry ons gratis. Amazing neh!!!

Ek voel hoe ek verveeld word vir die swem en klim uit.

Ek maak droog en vra vir die res of hulle roomys soek. Almal het dadelik ingestem, obviously!

Toe ek klaar afgedroog het, het ek gou getel hoeveel daar was en daar was 15. Hierdie begin BAIE crowded word.

[Ok guys so julle weet ek kla baie oor hoe ek geskryf het...whatever....so ek gaan publish wat ek geskryf het daardie tyd totdat ek opgehou het en dan gaan die genius uitkom!!!!!!

Byt vas saam my mense...]

Vakansie RomanticsWhere stories live. Discover now