anniemotions

Hello, almal!
          	Ek is super opgewonde om hierdie nuus met julle te deel. Dis 'n projek waarmee ons baie pret kan hê.
          	Ek het 'n bundel kortverhale, Spookasem, begin, maar hy kort nog baie vleis! So as jy in Afrikaans skryf, voel vry om enigiets in te stuur! Ons kan saam op 'n tema/titel besluit en/of edit as jy wil en dan sal jou naam onderaan kom.  Versprei asseblief die boodskap aan al jou Afrikaanse Wattpad-vrinne sodat ons almal saam 'n killer bundel kan bou!
          	Sover het ek een storie geskryf, Perfekte Pakkie, om soortvan die pas aan te gee vir die tipe stories wat ons kan insluit. Spookasem is 'n tienerboek, so kies enige tema/situasie waarmee tieners kan identifiseer en laat waai!
          	Dankie dat jy die moeite gedoen het om hierdie boodskap te lees. Message my asseblief as jy dalk sou belangstel.
          	Bitter baie liefde,
          	anniemotions x

AfriWatt

@anniemotions gaan jy nog aan met die bundel?  Ek het die eerste twee hoofstukke nogal geniet :)
Reply

meggy_mcmillian

Hi! Dankie vir die follow ❤️❤️ <3
          
          Met baie liefde van:
          ~>Meg.S. <3

meggy_mcmillian

@anniemotions Baie dankie <3 ❤️❄️⭐️ Geen probleem ❤️⭐️
Reply

anniemotions

@MegsGaming Dankie! Waardeer dit xx en, toemaar, ek sal lees al is hulle is Engels x
Reply

RaldaShallDream

'n AFRIKAANS sprekende!!!! :D:D

anniemotions

@SMilEyWriTEr_xD thanks! en sterkte met eksamen als... x
Reply

RaldaShallDream

@anniemotions Hmmm... ek sal daaroor dink. Ek sal kyk of ek 'n Afrikaans kort verhaal wil skryf xD
Reply

anniemotions

@SMilEyWriTEr_xD haha, thanks! as jy hou van spookasem, ek wil dit eintlik n bundel maak.. so as jy n kortverhaal wil skryf daarvoor sal ek so dankbaar wees xx