ENGELS EN AFRIKAANS

207 1 0
                                    

1)*EK WONDER:

Ek lê en wonder wat van jou geword het.
Is jy okay?
Ek weet jy mis my want jy sê dit so baie...
Ek het jou lief, die tipe gevoel van dankbaarheid wat ek net vanoggend nie kan beskryf nie.

2)*Jou woorde speel oor en oor af in my gedagtes.
Ek vra gereeld of jy okay is, dan's dit eintlik ek in die hospitaal.

3)*So gebeur dit dat ek nie kan slaap nie want dinge pla en maak seer ek weet nie meer om al my emosies te keer nie.

4)*Skielik het als wat ek wou sê verdwyn...
Kan ek by jou koffie kom drink, of is dit dalk...

5)*Hoekom maak dit my so seer? Ek het jou manet verloor... Daar is baie ander visse in die see.Ek verdrink vannaand in my trane...

6)*The making of good memories isn't over yet.
I just want you to know I am okay, just have to be you know... Ek verlang na jou...

7)*SHE IS BEAUTIFUL:

She is beautiful not like those girls in the magazine.
She is beautiful for the way she thinks.
She is beautiful for the sparkel in her eyes when she talk about something that she love.
She is beautiful for the ability of making others smile, even when she is sad.

No she isn't beautiful for temporary as her looks.
She is BEAUTIFUL deep down in her soul.

She is amazingly beautiful.

8)* When people hurt you, think of them like a sand paper. They may scratch and hurt you but in the end, you end up polished & they end up useless.

9)*REMEMBER:

"Never cry for that person who doesn't know the value of your tears" - Remember it!

10)*WHAT IS YOUR IDEA OF FRIENDS WITH BENEFIT?
My idea of "friends with benefits" is another one of my friends doing my laundry. What were you people thinking.. I have morals.

11)* MY PILLOW:
I swear my pillow could be a hairstylist I always wake up with the wierdest hairdos.

12)* NOT ALL THE SAME
Not all cute guys have girlfriends, most of them have boyfriends...Every girl deserves ONE GUY who looks at her every day like it's the first time he saw her. And Im that ONE GIRL :)
My name is I. My problem is love. My solution is you.

13)*I NEED YOU TO TRUST ME:
All I needed was you to trust me. For you to understand.
I am almost done with High school dad... You don't even know how I miss you. Why do I even write these this, because you never gonna see them. Your happiness was seeing others getting hurt,cry or even just making me feel lik sh@*!... Why do I still care?

14)*I REALLY HATE THIS:
1 I miss you
2 I love you
2 I wish you were here
3 I still wich you were the reason for my smile
4 I miss you hugs and food you made me for school
5 I miss having my dad to cry when my day was bad.

6 I hate what you did to me
7 I kinda hate you
8 I wish you never existed
9 I wish you were the reason for my smile, not my tears
10 I don't wanna cry anymore...

15)*TELLING THE TRUTH:
Why do I still have to feel like shit by just telling the truth then, I thought that is what you wanted me to do...

16)*EMPTY PROMISES:
You made empty promises.
You made my life misreble.
And after all I am the one who misses you, who cares about you, thinking about you, trying to find a way things between us could work... BUT IT IS JUST ME TRYING...

DAD I REALLY MISS YOU. YOU WERE MY HERO INCE AND NOW... YOU ARE MY BIGGEST FREAR...

17)*WAT HET VAN MY HART GEWORD?:

Die dokters sê ek het 'n lekkende hartklep.
Geen sport meer vir my nie, my droom het sy eind punt bereik. Ek is manet agtien Here...

My hart is op die plaas, waar die wind en son en die stilte my speelmaats was.
Ek mis ons tye saam...

Ek mis dit om modderkoekies te maak my voete vuil te maak. Watse ander agtien jarige meisies doen dit vandag?

Boomklim en kleilat speel, laat aande om die kamp vuur sit en na die nag geluide te luister. Vroëe oggende op jou klippe in die oop veld te sit en bid. Soms net staar na jou skoonheid.

Wat het van my hart geword?

Dis die lang pad plaas hek toe...
Rondom die windpom is daar die mooiste kleurvolste blommetjies, en dan soos die wind waai hardloop jy weg.

Ek mis die wind deur my hare. Jou sonsopkoms so oor die randjies. Onthou jy waar ek my drome begrawe het? Daar onder die by die akkerboom se wortels...

Dis in hierdie tyd wat ek in my nuwe skool, in die stad 'n wonderlike juffrou met die amazingste hart leer ken het. Sy wat omgee en verstaan, al sê ek so min... Selfs so baie. Dis merkwaardig hoe iemand skielik so baie vir jou kan beteken...

Ek mis die modderige plaas pad as dit rëen, hier in die stad. Ek mis jou ooptes die vars lug.
Dan volg ek iemand anderste se voetspore vroeg oggende, dan loop ek net na niks,net loop.

Ek kan skree as dit is wat ek wil doen, niemand gaan my sien nie, nog minder hoor. Ek mis die bossies as ek perdestal toe loop...

Net my perd se toom aan sit en ry... In die vlaktes in, op die stowwerige plaas pad oppad na niks en nêrens. Dan loop ek laatmiddae ons vietpaadjie die harde pad... Af na die rivier tot waar die bokkies water drink en die skaapies wei.

Dis nou ek, Echo en die stad hier waar die dokters...Ek hoop ek sien jou eendag weer...

My hart is op die plaas, waar die wind en son en die stilte my speelmaats was.

POETRY FROM MY HEART.♡Место, где живут истории. Откройте их для себя