Chapter 5: Nuwe ster

5 0 0
                                    

Jy’s die nuwe ster in die hemel vanaand.
Jou naam is geroep en jy moes gaan.
Jy is vry.

Hierdie wêreld was te wreed vir iemand soos jy.
’n Laaste seerkry, maar nou’s dit verby.
Jy is vry.

Want in jou oë was die seer van ’n duisend jaar.
En wat die wêreld jou skuld sal ons nooit kan betaal nie
Rus sag.
Jy is vry . . .

Ek wil jou nie groet nie, maar ek moet want Hy het jou nodig gehad.

Gaan nou en weea vry.
Geen meer seer en hartseer.

POETRY FROM MY HEART.♡Where stories live. Discover now