Een

223 7 5
                                    

Dis helder dag lig met almal wat oppad is om na hul bestemmings te kom.

"Die wereld is gebroke my lief. My harte dief. En jy weet, ons is nooit bedoel om in te wees nie. Nie te vrees nie. En ons soek geen verskoning om te droom nie. En ons skroom nie. Ons is jonk en ons is lus. Ons wil meer wees wat ons nou is en jou liefde breuk deur, probeer al die seer verinner weer." Sing Gerhard soos hy gereed maak om werk toe te gaan. Hy gooi sy tas in die kattebak en maak die deur kar deur oop. "En ons breuk af die mure. Van die verlede. Ons is jonk en ons wil lewe. Ons laat die lig in kom. En ons het net een lewe. So vergewe. Oh. Ons laat die lig in kom. Ons laat die lig in kom."

(N stukkie van die liedjie se agtergront tot by die hoofkoor waar Gerhard weer sing)

Hy stap op na sy kantoor in die skool gebou met n gegroet oral om hom. Maar geen teken van Nadine of Nadia nie. Hy maak sy kantoor deur toe agter hom en sit sy tas in die ekstra stoel in die hoek soos sy oe toer na n foto wat nog al die jare op sy lessenaar gestaan het van hom, Nadia, Nicolene, Kelvin en Nadine.

"Daars myle tessun wie jy is en wie jy wil wees. En jou altyd weg hou is jou vrees. Kan ons probeer om te vergeet van die verlede. Kan ons probeer om te vergewe." Sing hy en tel die foto op. "Jou liefde breuk deur, deur al die seur. Verriner weer. Oh. En ons breuk af die mure. Van die verlede. Ons is jonk en ons wil lewe. Ons laat die lig in kom. En ons het net een lewe. So vergewe. Oh. Ons laat die lig in kom. Ons laat die lig in kom. Woah. Ons laat die lig in kom."

Hy smyt die foto op die tafel en neem sy sit plek agter sy lessenaar.

"Stilte!" Nadine klop die bord borsel teen die bord en trek almal se aandag. "Welkom terug. Het julle jul naweek geniet?"

Daar is n gebrom in die klas maar dit raak dadelik weer tjoep stil dat jy n spelt kan hoor val.

"Goed dan. Ons begin by die vierde kwartaal se werk. N klein nota, ons doen vrydag voorbereide mondeling." Lig Nadine hulle in en kyk na Nadia wat n sug gee. "Ek sal more julle onderwerpe gee. Vir nou skryf die volgende eers af dan sal ek verduidelik"

Nadine gee n glimlag en gaan na die bord.

Dit raak tjoep stil behalwe vir Nadia wat se pen tik teen die harde hout tafel.

Daar kom n klop teen die deur. Nadine maak dit oop en n leerder kom ingestap.

"Jys laat! Verduidelik." Skel Nadine woedend.

Die seun se hemp hang half uit sy broek uit en sy das is baie onnetjies.

"Die hond het my gejag juffrou." Beantwoord die seun en maak dat die kinders lag.

"Maar dan sou jy mos vroeer hier gewees het." Se Nadine en som hom rofweg op. Lyk of dit meer as net een hond was.

"Nee juffrou. Ek moes twee keer om die blok hardloop. Daai honde is gevaarlik." Reageer Shaun met oe breud oop gestrek.

"Hoe groot was hulle?" Wil Nadine weet soos haar wembrou dael.

"Masief." Kom die antwoord dat dit klink soos rotwaaiers.

"Watse soort?" Vra Nadine greetig.

"Juffrou gaan skrik. Eks ernstig." Waarsku Shaun. Nadine sien hy lyk ernstig maar wil nogsteeds weet. Hy kyk skamerig af en weer op na haar. "Juffrou, ek wou hulle net vryf. Ek het regtig nie geweet die hek is oop nie."

"Watse soorr honde Shaun?" Herhaal Nadine met haar hande op haar heupe.

"Daai ou antie op ons hoek se Poodles." Kom die antwoord wat die hele klas woelig maak met n gelag.

"Gaan sit." Skel Nadine en rol haar oe met n laggende gesigsuitdrukking. Sy kyk weer terug na die deur na Gerhard wat ingestap kom. "Dag se meneer."

"More." Groet hy terug en sien hoe die leerders dadelik stil raak en Shaun sommer onmiddelik sy hemp begin in steek. "Kan ek gou n woordjie privaat het met jou?"

"Natuurlik." Beantwoord Nadine en kyk terug na die klas. "Lees so lank deur daai aktiwiteit op bladsy 210. Eks nou hier."

Nadia trek haar lippe bevreesd in en sien hoe haar ouers weer uit die klas stap.

Nadine maak die deur toe en draai om na Gerhard.

"Dis gese ek moet by jou hoor of jy enige probleem het met Shaun." Begin Gerhard and vou sy arms voor sy bors opsoek na haar antwoord.

"Glad nie. Hyt nou sopas n bietjie laat gekom maar ek het nog nooit n probleem gehad met hom nie." Reageer Nadine op haar eerlikste en wag vir hom om te verduidelik. "Hoekom?"

"Die ander onderwysers kla oor hom. Hulle se hy voldoen nie aan die reels nie."

Nadine skud haar kop van kant na kant.

"Wel, as daar iets is sal ek jou laat weet, maar ek twyfel." Se Nadine and raak aan haar deur se handvatsel.

"Wag."

Nadine kyk terug op na Gerhard wat lyk of hy baie het om van sy hart af te kry.

"Kan ons later praat?" Wil hy weet.

"Goed. Wat van laaste priode?" Stel Nadine voor met n baserige gesigsuitdrukking. "Ek vat die leerders uit vir opwarming."

"Laaste priode juffrou Malerve." Stem hy in en stap weg.

Sy staan daar roerloos vir n oomblik. Weet nie wat haar getref het nie maar vir haar het dit amper gevoel soos iets wat lank al tevore moes gebeur het, maar het nooit nie.

Vir liefde (Afrikaans)Where stories live. Discover now