nege

36 5 0
                                    

Nadine pak haar tas agter op die bakkie soos haar oe op toer na Kevin wat ook sy tas agter op die bakkie sit.

Gerhard sit sy tas agter in sy kattebak.

"Waar is jy, waar is jy, waar is jy kan jou nie sien nie. Hier is ek, hier is ek, hier is ek maar jy verdien nie wat ek gee, wat ek se. Wil net neem. Wil net he." Begin Gerhard sing soos hy in die motor klim en weg trek.

"Wonder jy, wonder jy, wonder jy hoekom dit stil is. Antwoord my antwoord my antwoord my as dit jou wil is om te red wat daar is. Jy sal my eendag mis. Hmmm." Sing Nadine en kyk na Nadia wat haar tas bring.

"Soms is jy hartseer want jou hart is seer. Soms is jy raad op want jou raad is op. Maar jou hart moet leer uit die pyn en die dinge wat met hom gebeur wat alles sal jy stop as jy net kan leer dat ek moet net vergeet van jou. Net moet vergeet van jou." Sing Nadine en Gerhard saam soos sy op kyk na haar ry ingang. Sy gee n verbasende glimlag toe sy hom sien in ry."Soms is jy hartseer want jou hart is seer. Soms is jy raad op want jou raad is op. Maar jou hart moet leer uit die pyn en die dinge wat met hom gebeur wat alles sal jy stop as jy net kan leer dat ek moet net vergeet van jou. Net moet vergeet van jou."

Hy klim uit en kry sy tas uit sy kattebak. Hy stap op na haar soos sy stadig na hom stap.

"Net ek moet vergeet van jou." Kom nog uit haar mond met hom wat ego, "vergeet van jou."

"Soms is jy hartseer want jou hart is seer. Soms is jy raad op want jou raad is op." Sing hy kalm soos hulle voor mekaar kom. Sy gee n glimlag en begin saam met hom sing. "Maar jou hart moet leer uit die pyn en die dinge wat met hom gebeur wat alles sal jy stop as jy net kan leer dat ek nooit net vergeet van jou. Net moet vergeet van jou. Soms is jy hartseer want jou hart is seer. Soms is jy raad op want jou raad is op. Maar jou hart moet leer uit die pyn en die dinge wat met hom gebeur wat alles sal jy stop as jy net kan leer dat ek moet net vergeet van jou. Net moet vergeet van jou."

Hulle albei kyk af en weer op na mekaar.

"Gaan dit n probleem wees as ek saam met julle ry?" Wil Gerhard graag weet. "Ek sal bestuur as jy moeg raak."

"Dis geen probleem." Beantwoord Nadine en kyk na Kevin en Nadia wat mekaar n glimlaggie gee.

Haar oe toer terug na syne soos sy die kar sleutels in sy hand in druk.

Hy kyk na sy hand en weer op na haar.

"Luister, ek weet jy is besig en so aan maar ek het gewonder of ons dalk later kan praat. Dalk gaan uit eet en praat oor n glassie wyn." Stel Gerhard voor en vleg sy vingers voor hom met die sleutels.

"Geen probleem." Glimlag Nadine vriendelik en gaan na die passasiers kant van die bakkie.

Sy klim in en sit aan haar savety belt.

Vir liefde (Afrikaans)Where stories live. Discover now