vyf

62 6 0
                                    

Nadine stap halfpad na Gerhard se kantoor en hoor hoe hy en Kevin agrumenteer. Sy stop en staan met haar rug teen die muur soos sy wag vir n teken oor wat om te doen maar luister selfs af na wat hulle vir mekaar se.

"Kevin, jou ma het n punt. Ons het julle nie groot gemaak om uit te hang by plekke waar julle nie behoort nie." Se Gerhard en staan teen sy lessenaar en kyk na sy seun voor hom.

"So nou vat pa ook nog haar kant." Reageer Kevin woedend.

"Natuurlik vat ek haar kant. Sys my...Kevin jys my seun. Moenie dit doen aan ons nie okay." Hoor hulle vir Gerhard se soos hy sy plek in neem.

"Pa is nog lief vir haar."

Nadine kyk half skokend na die deur se kant en wag.

"Mag ek se ek is? Want as ek se nee sal ek vir jou lieg." Beantwoord Gerhard. Nadine lyk geskok en wil weg loop maar keer haarself. "Die rede hoekom ons so erg is oor julle my seun is omrede ons julle nie wil verloor nie. Ons het al n kind verloor en...om te sien hoe julle gaan weg stap met die verkeerde keuses gaan wees asof ons julle ook verloor het."

Nadine begin weg stap in n reis om net weg te kom van daar af.

Nadia kyk die tyd op haar horlosie soos dit begin uit loop. Haar oog vang haar kerel wat gestap kom na haar.

"Ek hou dit in my asem in ek's bang ek gil jy raak so liggies aan my." Sing een van die ander meisies met nog n klomp meisies wat in val. "Dit alles voel dit alles voel net soos 'n fliek wat nooit sal einde kry ek stuier en vir 'n oomblik raak die aarde doodstil ek wil beweeg maar maak wat ek wil my spiere lam my woorde stom ek voel so dom dis wat jy doen aan my"

"Want jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem jy vernou my aare het jy dan geen genade." Sing die meisies en dans op die veld elkeen met n kerel uitsluitend Nadia wat in die middle val almal staan en sing en dans vir haar kerel wat aangestap kom.

"En dit bekommer my, dat ek nie beheer kan kry oor my oor my lyf en oor my hele wese want jy kom en maak my mal want jy kom en maak my val oor jou oor jou voete en jy verlos my." Sing Nadia soos die seuns weg al en net die meisies op hulle opening dans.

"Want jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem jy vernou my aare het jy dan geen genade
Jy laat my snak na my asem." Sing hulle baie gelukkig. Want jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem jy vernou my aare het jy dan geen genade. Jy laat my snak na my asem."

Nadia wil hardloop na haar kerel maar stop toe sy een van die ander meisies wat die eerste deel gesing het hom omhels met n soen op die lippe.

Nadine stap in haar lee klas in en skrik haarself amper boeglam toe sy iemand by die deur hoor. Sy draai om en sien Kevin daar staan.

"Het ma n oomblik?" Wil Kevin weet.

"Ja." Reageer Nadine soos sy haar hoof knik.

"Ek is jammer oor my woorde en...oor die kuier by daai plek."

"Dis al wat ek wou hoor my seun. Ek so trots op jou." Glimlag Nadine en gee hom n drukkie.

Hy gee haar n drukkie terug baie trots.

"Dankie mamma vir wie ek is. Dankie vir wat ek nooit sal wees. Daars so baie wat ek nog wil se, as ek vergeet, vergewe my. Mamma jy was nog altyd daar. Jyt my geleer en my gedra. As ek my terug kon kry, wens ek ma was daar by my. Daar by my." Sing Kevin oor haar skouer. "En ek wsdt jyt gehoop. Ek weetnjyt geglo. En eks jammer ek was nie altyd onder jou oe. Maar ek is waar ek is. Want ma het my geleer en ek mis jou. Ek mis jou ek mis jou. Ohhhh ho. Oh ye ye ye oh wow wow wow. Ohhhhhh. Mamma vandag maak ek my tuis. Mamma vandag is jy my huis. As jy jou hoop weer terug kan kry weet ek ma is daar vir my. Daar vir my."

Vir liefde (Afrikaans)Where stories live. Discover now