Twee

92 4 0
                                    

"Vang!" Skree Nadia en gooi die bal na een van die ander leerders.

Nadine merk punte af op die boekie. Sy kyk weer op na die leerders met die agter kant van die pen in haar mond en is onbewus dat Gerhard na hulle geloop kom.

"Juffrou, kan ek gou badkamer toe gaan?" Vra Shaun uit asem uit.

"Ja. Moenie lank vat nie. Daar is nog vyftien minute oor van die priode en ek moet nog met julle praat." Reageer Nadine. Shaun knik en hardloop na die skoolgebou soos Nadine verder weer haar oe neerle op die leerders.

Nadia hou op met speel en kyk na haar pa wat nader is as tevore.

"Hein! Kom hier."

N langerige seun kom nader aan Nadine gestap met geen gelukkige gesigsuitdrukking.

"Wat is dit?" Vra Nadine en wys na sy arm wat vol sny merke is. "Ek wou jou tevore gevra het maar ek wou jou nie verneuder nie. So kan jy my vertel?"

"Juffrou, dis eintlik baie privaat." Beantwoord Hein en kyk skamerig af soos Nadia ook nader gestap kom toe sy sien haar pa is letterlik amper daar.

"Eks nie n professioneel nie maar dit sal help as jy praat." Glimlag Nadine en vou haar arms om die boek voor haar.

"Nadine."

Sy draai om en kyk direk in Gerhard vas.

"Gee my gou n oomblik aseblief."

Gerhard knik en stop langs haar en kyk ook net na Hein.

"Juffrou, dis n storie wat juffrou my nie mee sal kan help nie." Reageer Hein en kyk na Gerhard.

"Is dit iets waarmee ek kan help?" Vra Gerhard met belangstelling.

Hein kyk eers af en toe na Nadia wat die gesprek in val.

"Ons is nou terug by julle." Se Nadine en stap een kant toe met Gerhard. "So?"

"Ek wou net weet saam wie gaan jy na die troue?" Reageer Gerhard n bietjie skamerig vir n geskeide man.

"Niemand." Kom die antwoord dadelik.

N glimlag versprei oor Gerhard se lippe soos hy sy kop knik.

Hulle kyk weer terug na Nadia en Shaun.

"Shaun." Roep sy en kyk terug na Gerhard. "Ek dink hy sal doen met n bietjie advies van jou af."

Shaun kom nader gestap met Nadia.

Nadine merk n paar kinders se boeke by haar lessenaar. Haar oog vang die foto voor haar en trek dadelik haar volle aandag.

Dis dieselfde foto wat Gerhard in sy kantoor het. N glimlag versmoor haar lippe soos sy die foto raam optel.

"Sien jy my? Voel jy my, want ek sien jou, voor my staan. Weet jy, hoe seer ek kry, want ek sien jou voor my staan. " Begin sy met gevoelens sing en staar net na die foto, veral na Gerhard se gesig. "Want jou woorde, maak my vry. Ja, jou woorde, maak my vry. Ek soek jou in die laatnag aande. Ek soek jou in die sekelmaan. Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan. Ek soek jou in die fynbos reuke. Ek soek jou hier langs my sy. Ek soek jou hier in my drome, by my."

Sy voel die trane in haar oe begin skitter. Sy staan uit haar stoel uit op en kyk uit be die venster met n hartseer hart binne haar.

"Ek soek jou in die laatnag aande. Ek soek jou in die sekelmaan. Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan." Trek sy in en laat gaan haar gevoelens. "Ek soek jou in die laatnag aande. Ek soek jou in die sekelmaan. Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan. Ek soek jou in die fynbos reuke. Ek soek jou hier langs my sy. Ek soek jou hier in my drome, by my."

Kelvin stap op na sy vriende wat hom groet met die hand. Op die gebou waar hulle staan is n hakskoen wat n jolplek voorspel.

Hulle stap in en dis ligte orals met baie jong dames orals.

"Wat sou jou ma doen as sy jou nie hier sien? Detensie punte gee." Grab een van die groot manne wat opgestap kom na hom.

"Los dit man." Keer Kelvin se vriend hom.

"Detensie is beter as om huis toe te gaan en geslaan te word." Hoor hulle vir Kelvin soos die man se woede begin styg. Dit raak tjoep stil en dit yk of die man probeer om nie te omplof nie. "Is ek reg? Ja. Jou pa is die rede dat jou ma haarself vermoor het. Deur hom is jy n boelie wat dink hy kan almal rond skop. Hy was nie n pa werd nie, so wat maak jou beter as ek?"

Hy gooi sy arms uit en twee meisies kom skyf in onder sy blaaie. She le sy hande neer en maak homself tuis.

"Kom hou jou mond teen my mond. Hou jou lyf teen my lyf. Sit jou wang teen my wang. Ek kry jou 12 uur in die gang. Met net jou nag klere aan. Kan net sê wat jy voel en wat jy eintlik bedoel. Want jy's nou by my." Sing hy ennyk na die blonde meisie langs hom. Sy gee so stoute glimlag en sien hoe hy kyk na die ander meisie. "Kry nie altyd die tyd om te kyk hoe ek lyk. Maar as jy my vir jou vat. Kan jy na my 'n bietjie kyk. Jy kan my gooi in jou bad. Kom ons word bietjie nat. Wil jy die vonke laat spat
Ooh ooh"

Hy dans los met die blonde meisie op die dans wat dans teen hom soos n stripper sou.

"Lyf teen lyf. Voel jy. Voel hoe klop dit baby. Mond teen mond. Soen jy my. Ek word deur jou verlei. Fluister jy vir my. Als wat jy wil doen aan my. Jy wil doen aan my." Sing hy met die ligte wat op ho gebaseer is. "Jy wil dit hoor uit my mond. Jou lyfie lyk so gesond. Kom druk my vas teen die grond."

Dit raak dood stil en me eensklap vervolg hulle weer.

"Lyf teen lyf. Voel jy. Voel hoe klop dit baby. Mond teen mond. Soen jy my. Ek word deur jou verlei. Fluister jy vir my. Als wat jy wil doen aan my. Jy wil doen aan my."

Vir liefde (Afrikaans)Where stories live. Discover now