Hoofstuk 33

16 0 0
                                    

DAYNE
Deur Jay
Hoofstuk 33

Bobo wil vir Dayne vashou sodat hy nie vir Derek kan doodmaak. Maar tiger het lankal Bobo se plan gesien en het vir bobo van agter af vas gehou.

Derek was steeds op die vloer kon nie opstaan weens die geskop teen sy rubbers.
Dayne het bo oor hom gestaan met die ou kappie “Asseblief my laaitie ek is nogsteeds jou pa”

“Heey shut up tjy maak hom vrek Bra D!” chorus Tiger.

Dayne staan net daar doodstil geen beweging klomp dinge maal deur sy kop.

“Bra D moenie, jy wil ‘n dokter word as jy nou die kak dala dan gaan jy nooit jou droom bereik nie dink net hoe hard jy gewerk het om tot hier te kom , die ou toppie is nie die moeite werd nie.” smeek Bobo vir Dayne maar dit lyk nie Dayne hoor nie hy is op ‘n ander planeet.

“Shut up bobo voor ek jou vrek maak.” Maak Tiger vir Bobo stil.

“my laaitie luister na my dink voor jy doen, dink bra , kan lewenslank tronkstraf kry.” Bobo hou aan met smeek.

Dus maak Dayne die ou kappie oop en vat dit stadig maar seker na Derek se nek En nes die mes naby derek se keel is gooi hy die mes eenkant. 
“Ek is nie ‘n moordenaar soos hy nie, ek is nie!!” 
Hy sak dadelik in een met trane wat sy wange verlaat, hy bewe van die skok.

Derek was so bang dat hy homself nat gemaak het.

“Ek deel ‘n vokken sel saam met papbroeke!” Tiger los toe vir Bobo en tel dan die mes op en gaan vir Derek. Alles het so vinnig gebeur Dayne het op sy Pa gespring en tiger het hom in die arm gesteek.

“Wat the vok my bru! Hoekom beskerm jy die vark” 
Bobo het teen die tralies geroep vir die bewaarders want Tiger gaan nie rus voordat hy nie vir Derek dood maak.
Dayne kreun behoorlik van die pyn, maar maak nie ‘n beweging van sy pa af nie.

************

Erin maak weer haar verskyning in die basement waar sy Katy aanhou.

“Mammie ek is honger.” Katy lyk en ruik baie woes.

“En is dit my probleem ek voer jou nou al heeltyd jy sal nie vrek as jy nie vandag eet nie. “

“asseblief ERIN.”

“Anyways ek gaan my shopping bietjie gaan doen vandag en dan het ek ‘n gemeenskap vergadering wat ek moet bywoon” lieg sy gou.

Erin is soos blits weer by die deur uit.

Sy het natuurlik weer die kous in Katy se mond gedruk. 
Sodat Katy nie geraas maak terwyl sy weg is nie

Sy is skaars weg toe hoor Katy ‘n kar optrek by die garage. Sy herken dadelik die stemme buite dit is haar Ma se boyfriend of liewer ex boyfriend. 
Sy probeer om ‘n geluid te maak, maar die kous smoor haar klank.

****
Erin sit en wag vir Josh in by sy woonstel, sy het ingebreuk. 
Dus hoor sy die klank van ‘n sleutel in die deur.

Josh maak eers sy verkyning maar hy het iemand by hom.

Sy kom dadelik uit waar sy haar weg gesteek het.

“Welkom tuis Joshua!! Ek sien jy het ‘n vriend saam gebring.”

“Wat soek tannie hier?? Het tannie dalk my geld kom deliver?”

“Nee my liewe mens” sy haal die gun uit en rig dit op Josh.

“Cole my bru jy moet maak laat jy weg hardloop” fluister Josh vinnig aan Cole.

“Hy gaan nêrens vandag maak ek julle altwee vrek!”

“Maar hy het niks gemaak, laat hom gaan .”

“Wie is die aunty Josh?”

“Katy se Ma!”

“Wat?”

“Ek sal later alles verduidelik!”

“HEEEy!! Ek is nie dom as ek laat hy gaan dan gaan hy reguit polisie toe. “

Sy gooi ‘n riem na Josh toe “Maak hom vas.”

“Jy gaan nie hiermee weg kom nie.”

“Ek het alreeds liewe Joshua!”
Cole praat nie ‘n woord nie hy is baie geskrik hy knip sy oë tien keer om seker te maak hy droom nie.

Josh is netso geskrik maar probeer dapper te wees hy het nader aan Erin geloop.

“Kom ons praat die ding uit, niemand hoef seer te kry nie.” probeer Josh haar oortuig.

“Ek is moeg gepraat, ek lus begrafnis kos.”

Josh het nie nog twee keer gedink hy spring dadelik tot voor haar die twee het geveg vir die pistool en dit is toe ‘n gun shot afgaan…………….

Word vervolg

DAYNEWhere stories live. Discover now