Jare verby

2 0 0
                                    

Waar het die jare heen gegaan?

Toe ek Klein Dinge begin skryf het, was dit 'n moeilike tyd in my lewe. Dinge wou nie vir my uitwerk nie. Dit het konstant gevoel of die wereld om my ineenstort. Dit het gevoel of die slegtigheid nooit sal eindig nie.

Maar dit het, grotendeels, gestop. Dinge gaan aan, lewe gaan aan.

Soms is daar nog slegtigheid, ek dink dis unavoidable. Slegte dae, of tye, sal aanhou gebeur. Maar hoe mens reageer daarteen is 'n groot faktor van hoe mens se lewe sal uitdraai.

"Aanhouer wen", of so iets.


Klein DingeDonde viven las historias. Descúbrelo ahora