skree

11 1 0
                                    

Ek wil soms na die Wêreld toe uitskree
oor die verskriklike
onreg
wat Lewe my dien
Meestal wil ek net huil
oor die aakligheid van dae lank verby
Lank verby maar nooit vergete
Ek wil net weet
waarom ék
vir hierdie hartseer
gekies is

Klein DingeDonde viven las historias. Descúbrelo ahora