waarheid

21 1 0
                                    

ek weet nie meer
wat die waarheid is nie
wat is die realiteit?
wat is slegs 'n droom?
is dit die Duiwel
wie so suutjies in my oor fluister
of is dit slegs die Waarheid
die aaklige Waarheid
wat my suutjies aanmoedig
om eenvoudig op te gee?

Klein DingeOpowieści tętniące życiem. Odkryj je teraz