gawe ogies loer na my in klas
en my hart gloei met gelukkigheid
maar my polse brand weer
danksê 'n ongesiene geveg met myself
skielik voel ek skaam
ek weet ek is nie goed genoeg nie
so ek buk my kop en kruip weg agter my kuif
![](https://img.wattpad.com/cover/167003162-288-k774671.jpg)
YOU ARE READING
Klein Dinge
Poetry[Updated 2023] "Ons is klein dinge, maar jy is steeds groot vir my." Gedagtes vanuit die siel. Klein Dinge is ook bekend as "Sinnelose Dae" vanaf my ander profiel by @SofiaSeSkat
wegkruip
gawe ogies loer na my in klas
en my hart gloei met gelukkigheid
maar my polse brand weer
danksê 'n ongesiene geveg met myself
skielik voel ek skaam
ek weet ek is nie goed genoeg nie
so ek buk my kop en kruip weg agter my kuif