tye verby

7 1 0
                                    

dis al maande vandat ek laas geskryf het
en dinge het soveel verander
ek voel nie meer leeg nie
ek voel nie meer of ek my kop verloor nie
ek voel weer heel
ek het medikasie wat my help
regtig help
en stading maar seker
is ek okay
en ek voel weer heel

Klein DingeWhere stories live. Discover now