Kleurblind

9 0 0
                                    

Waarookal jy nou mag wees,
hoop ek dat jou hart aan myne behoort
dat ek ook in jou gedagtes dans onder die
sterre waar ek die eerste keer jou ware self gesien het.

Ek wil deel wees van jou siel wanneer dit lig is, wanneer die strate van jou siel donker, koud en alleen is. Ek wil die lig wees waarna jy toe terugkeer, al is jy kleurblind.

Ek wil jou ken, ek wil jou so graag ken.
Jy voel soos die laaste stukkie wat in my
legkaart pas.

Sit die ligte in my hart strate af en kom lê langs my.

Elmé

HY MET DIE BREI IN SY STEMWhere stories live. Discover now