Oneindig- 'n gedig

15 0 0
                                    


verlore sonder rigting

geen figuur behalwe een

otnmoet ek vir Hom en

ek ervaar verligting

soos 'n warrelwind deur die winter teen

die geraas van onregverdigheid 

lewe sonder potensiaal

Jou liefde was altyd daar

sonder Hom is ek nie spesiaal

sal  my beskerm in elke gevaar

 oneindig is Jou liefde vir my

vir ewig is dit Jy- maak my vry

sonder Jou kan ek nie staan

vas in die geloof waar ek voorheen nie was

elke slag wat ek ontvang, kan ek nou weerstaan

al is dit vanaf my kenisse, vriende of selfs familie sopas

vir ewig sal Hy my in Sy sterk arms hou vas

Jy het die leuens wat lastig  lieg in my lewe verwyder en elke sonde laat berou

oneindig bly my liefde vir die een vir wie ek bieg

ek skuld U my lewe

want U red my elke dag

U wys my die waarheid van elke krag

en al maak die vyand my bewe

sal U staan om elke draai wat ek vat

U i my beste maat 

nooit sal Jy my verlaat

U red my vanaf elke leeu in die gat

my liefde vir jou is ONEINDIG

The complete school reports and essaysWhere stories live. Discover now