Hoofstuk 52

9 0 0
                                    



Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 52

Andrea loop lekker in die sel sy sien dan vir Mildred en Magretta.
"Hosh tokolosh die orginal bad girl is hier howzit ladies!! Howzit" Gaan Andrea al te lekker aan soos sy in stap.

"Wie is jy ? en hoekom hou jy jou so warm huh hier bliksem ons girls wat hulle self voel vra daai twee pruime in die hoek" Gaan die een dame voort.

"Ek skrik nie vir jou nie sis ek sal jou poes hare netjies vleg end an agter na donder ek jou ... Ek is 'n ghetto meit ek dalk ryk groot geraak maar ek weet hoe om 'n bitch te moet met my word nie gemors nie!" Maak Andrea haarself duidelik en die vrou staan op om vir Andrea bang te maak maar Andrea staan haar man.

"Wat gaan jy my maak?" Gaan andrea voort en soos die vrou wil vir Andrea slaan met 'n vuis buk Andrea en slaan die vrou in haar maag laat sy kreeun.

"Wie soek nog huh??" Gaan Andrea kwaai voort. Almal staan terug.

"Wat soek jy hier wat jy nou weer aangevang ek hoop jy het daai gemors van 'n Daisy de melker dood gemaak" Gaan Mildred voort.

"Jirri maar die mense maak nie reg met jou nie hulle kon atleast vir jou, jou pryk gegee het nou lyk jy skoon soos 'n verlepte pruim arg nee man Aunt dinges nou lyk jy darem oud en aardig ek sweer as ou Kevin jou nou sien dan hardloop hy eers hard" Lag Andrea al te lekker.

"Kom kak praat nie ek is nogsteeds daai Queen die tronk gaan my niks maak nie, maar vertel my hoekom jy hier is jisie" Gaan Mildred Kwaai en iriteerd voort.

"O jy laaiks dinge... Ek vir Thabang en Katinka op die kombuis tafel gekry hard besig om te katerslaais en toe steek ek hulle albei in hulle moere so for your information ek het niks aan my sistertjie gedoen nie...." Gaan Andrea voort.

"So jy het laat thabang en Katinka ek en jy se planne bederf arg nee man jy is somer swak ek weet nie hoekom ek jou in die  eerste plek gevra het om te help nie !!" Verskreeu Mildred vir Andrea.

"Woah volstruis hare woah! Vergeet jy ons albei sit hier in die tronk ek vat van niemand af orders nie ek gaan vir jou moer skreeu nog eenkeer op my kop en ek pluk jou laaste bietjie hare uit jy gaan soos 'n bles hoender lyk trust me!! Tief deksel!" Maak Andrea haarself duidelik.

Mildred los dan vir Andrea en gaan maar weer na haar hoek toe waar Magretta ook sit.

*****
Daisy sit nog in skok "Ek kan nie wil die produk wees van Andrea en Gredwon dus mos nie reg nie hy is haar oom en... urgg" Die trane begin loop uit Daisy se oë.

"Ek is self nie seker nie maar ek dink jy moet vinnig DNS toetse doen om die ding uit te figure dit is rerig baie baie deurmekaar as Ma hier was sou sy jou self die waarheid vertel het maar ek hoop ook nie jy is Andrea se kind nie want dan gaan jy net so sleg soos sy raak" Gaan Maggie voort.

"Maggie jy is nie dankbaar jy lewe nog nie, Andrea is wie sy is maar sy is ook 'n mens met 'n hart sy het slegte keuses gemaak omdat sy te seer gekry het en niemand haar beskerm het nie as jy in haar skoene was sou jy nie wou hoor jy is sleg nie neh? Ons almal hanteer nie pyn en seer kry goed nie maar ons almal is vinnig om 'n klip te gooi ek het baie besef van wie Andrea rerig is vandag en sy is 'n vegter sy is 'n sterk vrou jy kan einlik baie by haar leer... Jy is 'n vet lui gat wat niks wil doen net sit en vreet miskien as julle almal nie stil gebly het oor wat rerig met Andrea gebeur het nie was Andrea vandag 'n beter mens... Ek wil ook nie hê sy moet my Ma wees nie ook nie eers Aunt Mildred maar as dit so is , is dit so ek ken net een Ma en dit is Ellen wat ons begrawe het sy sal altyd my Ma bly niks sal dit verander nie... Hou op judgemental wees en begin jou lewe kyk gaan jy terug varsity toe gaan?? Wat gaan jy met jou lewe maak?? Op die stadium is my lewe opgevok ek wil nie eers terug skool toe gaan nie ek weet nie meer nie Maggie ek weet nie meer nie!!" Gaan Daisy voort soos sy dadelik die vertrek verlaat.

Sy staan in die gang en hou haar hande voor haar oë om die trane te keer.

Word vervolg
Comment, like, share

Swart RoosWhere stories live. Discover now