Hoofstuk 69

7 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 69

Maggie en Daisy het baie onrustig daai aand geslaap hulle het glads vir hulle 'n groot bed in die sitkamer gemaak met The girl en Mielie pitte.

Die volgende oggend dag 'n hele paar mense op om die tent op te slaan en die anders maak Maggie se kamer reg is net 'n deurmekaar besigheid by die plaatjies wooning.

"Jy sal moet aleen die goed gaan koop of vat vir Aunt Tietie saam want ons kan mos nie die mense aleen hier los nie Jasiri en Wilma gaan darem oorkom om 'n hand by te sit" Gaan Daisy voort met 'n koppie in haar hand.

"Sy moet reeds die lys ombring sy gaan so lekker kry as sy moet hoor sy gaan saam om die goed te koop... Ek is bly hulle kom ook hand bysit want ons het sowaar elke hand nodig wat ons kan kry" Gaan Maggie voort sy staan ook met 'n koppie in die hand.

"Die kinders slaap nog ek los maar vir hulle ek so sleg gevoel gisteraand toe The girl vra wanneer kom haar Ma huistoe en waar haar Pa  is.... Ek kan nou nog nie oor die feit kom dat die ons lewe is na Ma se dood is alles net deurmekaar elkeen het sy eie drama maar ek is bly ek en jy het mekaar gevind ek het op 'n stadium gevoel asof almal en alles teen my is"

"Ek het daai gevoel ek weet nie hoe ons vir hulle mooi gaan sê dat hulle Ma oorlede is en hul Pa in die tronk sit ek weet nie.... Maar daai Dario het ons laat groot skrik..."

"Ek weet nie maar ek so jou is Ma Thabang wat so besig is met hierdie gesin want hoe op aarde maak 'n spook iemand wat dood is die deur helder dag lug oop? Verduidelik jy vir my?? Dan bel hy my ook nog kyk hier 4 missed calls ons sal moet hoor wat ons kan doen om die spell te breek" Gaan Daisy benoud voort.

"Sowaar dit kom nou van gat vat van Aunt Tietie toe sien ons self 'n spook my arme nerwe is afgeval..."

Die twee staan en gesels nog so lekker toe kom Aunt Tietie die deur binne.

"Plaatjiese die voor vrou het arriveer!" Maak sy geraas soos sy die deur binne kom.

"Aunt Tietie" Groet Daisy en Maggie gelyktydig.

"Ek sien die skape het al ariveer maar hoekom julle daardie slegte oom met sy biebie vingers gevra om die skape te kom slaag?? Maar nie te min ek het die lysie gebring van al die spices en blikkies goed en groente wat julle moet koop , Koba en Sanna is oppad om te help om die binne goed van die skape skoon te maak my mond water mos nou al lank vir daai Retlo"  Gaan Aunt Tietie vol bors voor sy het 'n ordentlike groen over all aan.

"Ons ken mos dan niemand anders wat skape kan slag nie Aunt Tietie" Gaan Daisy voort.

"Presies Aunt Tietie maar my Auntie moet nou saam my dorp toe gaan om die goed te gaan koop, want Daisy moet agter die kinders kyk en seker maak alles loop reg hier by die huis...."

"Waar is jou Ouma Daisy die een van nou die aand ? wat soos 'n warme kat 'Blometjie' skreeu?  Nie te min Maggie ek wil graag saam gaan maar jy weet ek vertrou nie vir Sanna en Koba as on suit die dorp kom het hulle die skaap lewer aleen op gevreet en ek is oor 'n skaap lewer met warme pap ooo dan skryf ek 'n brief huistoe...." Beduie Aunt Tietie.

"Ek sal seker maak niemand bak die lewer voor Aunt Tietie nie terug is.." Gaan Daisy voort sy probeer die vraag oor Wilma vermy.

"Okay dan sal ek saam met Maggie Magdelena Plaatjies gaan op een voorwaarde... Ek soek 'n blik koffee" Gaan Aunt Tietie voort.

"Oraait dan!" Gaan Beide Maggie en Daisy voort.

"Verskoon my ek gaan gou kyk of daai twee al oppad is want sowaar ek hoop Koba het haar lieste gewas, kyk hier julle gaan mos Gemmer vir die gat grouers maak gooi vir my in 'n twee litre bottle ek en Koba en Sanna gaan dit nodig het ek het vir Mavis ook gevra om te kom so ons is nou darem vier..." Beduie Aunt Tietie.

"Gemmer emmer staan daar binne dit moet nog so staan tot vanmiddag maar Aunt Tietie kan kry solank Aunt Tietie nie baie drink want daai goed maak dronk ek het 4 pakke yeast daar ingegooi" Gaan Maggie voort.

"Ek dronk raak aih nee ek is mos nie 'n drinker so ek gaan nie dronk raak nie kyk hier laat ek gou kyk kom daai vrouens dan kan ek en jy maar gaan..." Sy gee die lys vir Maggie en maak laat sy uit gaan.

"Besig, besig... die Auntie kan praat jong en sy is demanding soek 'n blik koffie en dan nog 'n twee litre gemmer" Gaan Daisy voort.

"Kopseer sowaar ek weet nie wat ons gedink het om haar voor vrou te maak nie die kos gaan brand want Aunt Tietie wil dan nou in die gemmer emmer wees hier kom groot moles ... kyk gou wat is op die lysie tot op hot sauce ..." Lag Maggie.

"Sterkte met haar langs jou sy..." Gaan Daisy lag lag voort.

"Hot sauce wil sy nou die mense verbrand??"

"Miskien het sy 'n plan kom ons wag en sien sy het mos nie verniet in Spar se kombuis gewerk nie" Gaan Daisy voort.

"Heey ek wil die ding kom sien...."


Koba en Sanna en Mavis en Tietie staan buite.

"Kyk hier julle die skape gaan mos nou geslaag word so maak tog seker julle maak die binne goed deeglik skoon Mavis ek weet jy hou van die skaap kop en pootjies maar God moet tog nie die goed steel nie is nie by jou huis nie is by ander mense se huis hier gedra jou miskien kan ons daai kop en pote lekker vanaand om die vuur sit en kook terwyl ons gemmer drink ja julle my gehoor skwizaz ons gaan gemmer syp" Gaan Aunt Tietie al te vroëlik en gelukkig voort.

"Jirri Tietie los vir Mavis sy gaan nie pote steel nie ons almal het gekom om te kom werk maar ooo dit klink darem heerlik jy is die beste Tietie ek sê dit nog elke keer vir my kinders daai Tietie sy is 'n vrou een in haar soort" Oordryf Sanna.

"Sowaar Tietie is een in haar soort" Chorus Koba ook.

"Ek hou van pote ja maar Tietie ek sal mos nie steel nie jy dan vir ons die Tender gekry.." Gaan Mavis voort.

"Ek sal julle later laat weet hoeveel elkeen van ons gaan pay as ek met die groot baas gepraat het, maar nou ja Skwizaz ek gaan doen solank shopping dit is my plig as die voor vrou julle moet solank seker maak julle maak deeglik alles skoon moet nie halwe werk los nie ... " Gaan Aunt Tietie voort .

Almal stem in en Tietie loop na Maggie en die twee is weg winkels toe.
Terwyl Daisy haar hande vol het ... Jasiri en Wilma dag ook op gemaklik aangetrek.

Word vervolg

Swart RoosDonde viven las historias. Descúbrelo ahora