Hoofstuk 38

12 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 38

"Jy is 'n gemors om jou eie auntie so seer te maak" Skreeu Mildred

Daisy staan en bewe behoorlik haar senuwees is klaar die trane rol en dan slaan realiteit haar dat sy pas vir Mildred geskiet het.

"Wat ek gedoen Jasiri?? Wat Ek gedoen?" Begin Daisy panic.

"Ek sou dit ook doen dit was either jou lewe of haar lewe en vertrou my sy sou nie twee keer dink om jou te skiet nie die polisies is nou hier....  nurse los ek is oraait help haar haar wond bloei". Jasiri is diep in pyn maar sy probeer sterk wees vir Daisy.

"Ek het painkillers nodig!!! Ek pyn darem te seer !!!" Kreeun Mildred.

Dus kom die ander personeel in om te help en die polisies ook Andrea en Kevin en Katinka storm ook daar in.

"Wat op aarde het hier gebeur?" Wil Katinka weet.

"Lyk my Aunt dinges se pistool het haarself geskiet " gaan Andrea voort.

"My arme Mammie" gaan Kevin voort.

"Kevin my baby help my!! Kevin help my!!" Skreeu Mildred naarlik soos die polisie handcuffs om haar hande sit.

Kevin staan en kyk haar net met hartseer oë "Ek kan niks doen om te help nie mammie"

"Jy Daisy ek kom vir jou jy skiet mos vir my!!!" Skreeu Mildred.

Andrea begin lag toe sy sien Mildred se voorste tand is weg "Jirri kyk nou lyk die ding eers bitter sy lyk nou soos nanny Macphee met daai een lang tand "

Katinka kan nie haar lag in hou nie "Ja kuiken kop ek wonder hoe gaan die ding se mugshot lyk want as daai pryk moet af kom"

"Ek se jou my skoon sister as daai pryk moet afkom is lelik daai ver voorkop gaan mos nou lelik uit wys met daai bietjie poes hare" lag Andrea naarlik.

Kevin se hartjie brand daar wat hy staan.

"Sy gaan soos 'n bles hoender lyk" lag katinka ook soos sy byvoeg.

"Aunt dinges moet ons vir jou 'n razor blade saam bring om jou virginity te beskerm daar in die choekie??" Vra Andrea.

"Andrea jou stink blacklabel poes!!!" Vloek Mildred naarlik.

"Jy sal my so vloek my klein sistertjie De Melker het jou poes been lekker geskiet sien jy Kevin jou blou boude is geskiet "

Kevin loop dan "moet nie loop nie baby!!" Skreeu Mildred.

Maar Kevin kyk nie terug nie hy half hardloop. Die polisies staan daar terwyl die Dokters help om Mildred se bloed te stop.

Jasiri en Daisy word dadelik gehelp.

"Kyk hoe hardloop mammie seun nou!! " lag Andrea al te lekker.

"Polisie man hierdie vrou het vir my ook ontvoer en in die basement toe gesluit ek wou 'n saak maak maar die auntie het my met die einste gun gedreig " gaan Katinka al te dramaties voort

"Moet jy so lieg Katinka jy weet nou nie eers wat ontvoer beteken nie polisieman lyk die vir jou soos 'n vrou wat ontvoer is??? Die meit het suurwyn gesyp toe gaan tiep sy in die basement ... maar wat ek kan vir jou sê meneer blou klere is dat Mildred Ben 10 wig voeltjie kop Plaatjies wraggies my sister my bloed sister Maggie vet Magdalena Plaatjies ontvoer het...Ek agtergekom sy my sister in die kamer en toe dreig sy my met die einste gun" gaan Andrea voort

"Julle kan die verklarings by die polisiestasie aflê ek wil nou eers uitvind wat hier gebeur het" gaan die polisieman voort.

"Kom ons gaan kyk liewer hoe dit met Daisy gaan" Gaan katinka voort.

Sy en Andrea  loop dan na Daisy.

"Is jy oraait my sistertjie" gaan Andrea al te vals voort.

"Ek is oraait onder omstandighede waar is Maggie?" Vra Daisy.

"Vet gevaarte is vas gemaak in haar kamer alles Aunt dinges se skuld"

"Ek is jammer ek julle nie geglo toe julle my teen haar waarsku " Vra Daisy omverskoning by Andrea.

"Dit is niks nie my sister ... Jy moet nou huistoe kom Diana!!! Ons kan nie sonder jou survive nie" gaan Andrea voort.

"Hoekom is jy dan nou so vals??" Vra Katinka vir Andrea

"Ons moet nou Nice wees skokie lieste Daisy is die nuwe madam en as ons nie volgends haar ritme dans is ons uitgeskop"

"Is waar Andrea ... jammer omdat ek jou so aangerand het Daisy maar is alles daai slegte edwin se skuld" gaan katinka voort.

"Ek vergewe julle man ons is mos familie en familie staan saam..." gaan Daisy effens skepties voort.

"Ons gaan dan want Maggie moet nog los gemaak word" gaan Andrea voort soos sy en Katinka weg van Daisy af loop.

Mildred lê en kreeun soos 'n bees.

Word vervolg

Comment , like, share

Swart RoosWhere stories live. Discover now