Hoofstuk 9

16 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 9
Die prokureur maak laat hy weg kom.
Die trane stroom uit Diasy se oë soos sy haar wang vashou.
Mildred hou vir klaar vir Andrea.
"Ek moet vokken Rehab toe gaan om tien duisend rand te erf wat change is!!! terwyl Diana net so alles kry ek moes geweet het daai teef het 'n favorite kind" Gaan Andrea naar voort.

"Ek geweet daai ding het 'n favorite lyk ek wil donders wil terug universiteit toe gaan!!" Skreeu Maggie ook van die anderkant af hulle altwee wil net vir Daisy slaan.

"Dus ons MA!!!! Ek gaan nie laat julle haar name noem nie is deur haar wat julle mense vandag is so julle gaan ons MA respekteer!!" Skreeu Diasy sy het net mooi genoeg gehad van Andrea en Maggie.

"JOU vokken Ma nie ons sin nie!!!" Gaan Andrea voort.

"Bitch !!! Daai Ma wat julle so sleg praat het gesorg vir julle!! Andrea jy het matriek net net deurgekom!! En toe wat doen Ma gee jou 'n werk in die haar salon maar nee jy soek dit nie !! Julle is vokken plain bederf!! Ek wil nie eers van jou praat Maggie jy het alles gehad jou eie kar op universiteit toe vok jy dit op!!!! Maar as daar gepraat word is dit net Daisy was bederf .. daisy was die favorite vok!!" Daisy het skoon haar respek vir haar sisters verloor die woorde het net uit haar mond gekom.

"O so nou het jy groot bek jy dink jy kan vir ons net sê wat jy wil??? Oom Gredwon los my!! Ek wil die teef moer!!" Gaan Maggie voort.

"Los my Mildred ek wil die ding wys wie is ek, ek is Andrea plaatjies 'n ander gemors van 'n teef !!!" Gaan Andrea naar voort.

Mildred en Gredwon hou vir Maggie en Andrea vir klaar.

Dis kom Katinka in en sy begin moer vir Daisy van agter af.
"Spoil my honeymoon planne!!" Gaan Katinka voort.

En Diasy slaan ook terug "Julle is goed om vir geld te baklei waarvoor julle nie eers gewerk het nie!"

Diasy sit op Katinka. Mildred en Gredwon kan nie keer nie want hulle hou die ander twee.

Dis los Diasy vir Katinka.

"Ek soek nie eers hierdie besighede nie!! ek soek nie eers die geld nie!! ek wil net my matriek klaar maak!! En gaan study en weg kom van julle! Ons is suppose om te grieve ons het 'n belangrike persoon in ons lewe verloor!!! Waar gaan ons weer 'n Ma kry wat vir ons soveel gedoen het??? Waar?? En dan staan en baklei ons oor aardse goed! Oor aardse goed!! Dit voel vir my asof ek al een is wat 'n ma verloor het the way julle aangaan!! Ek kan nie meer nie !" Die trane loop uit Diasy se oë.
En dus storm sy na haar kamer en sluit haarself toe.
Sy gryp dan weer die photo van haar Ma en hou dit teen haar bors .
"Hoe smag ek net om wakker te word alles voel soos 'n droom... ten minste kon Ma die huishouding in toom hou... wat gaan van my word? Ma kom terug asseblief ek smeek" Diasy snik huil soos sy op haar bed lê met die photo van Ellen.

Dus klop Mildred aan die deur  "Daisy my angel maak oop ek wil seker maak jy is oraait ..."

Diasy antwoord nie.

"Daisy ek weet jy hoor my maak oop!!" Gaan Mildred vir die tweede keer voort.

Daisy gaan maak dan die deur oop. "My kind kyk hoe lyk jy"
Daisy klou dadelik aan Mildred.
"Ek kan nie meer nie, ek kan rerig nie meer nie" Is al woorde wat uit Daisy se mond gekom het.

"Ek het besluit om nog langer te bly want jy kan nie so saam met die goed bly nie en jy maak 18 oor paar maande  so ek moet hier wees om saam jou die pad te  stap alles is al klaar joune ek het die kar sleutel by Edwin gevat so van nou af ry ek jou orals waar jy wil wees sal jou bestuur lesse ook gee" Troos Mildred vir Daisy.

En dus los Daisy haar "Dankie Aunt Mill ek sal dit waardeur maar kom ons praat nie nou oor erf posie nie ek verlang my Ma ek wil net hê Aunt Mill moet my vashou en dankie dat Aunt Mill nog langer gaan bly... want ek het 'n moeder figuur in my lewe nodig"

Daisy se foon lui.
Dus Dario
"Hey Dais! Ek die nuus gehoor geluk man gaan ons vanaand spur toe om te celebrate?" Vra Dario die oomblik toe sy die foon antwoord.

"Nuus travel vinnig! As jy betaal dan kan ons gaan.." Gaan Daisy voort.

"Bokkie jy het dan soppas 'n fortune gerf.." Gaan hy voort.

Daisy sig terwyl een traan haar oë verlaat "Ek het my Ma verloor Dario en al wat jy ook net raak sien is die geld jy worry nie eers hoe ek voel nie! nie eenkeer nie!"
En dus drop sy die foon en gaan sit op die bed en hou haar gesig toe met haar hande.
Word vervolg
Comment, like, share.

Swart RoosNơi câu chuyện tồn tại. Hãy khám phá bây giờ