Hoofstuk 75

8 0 0
                                    




Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 75

Jasiri het vinnig polisiestasie toe gegaan om te hoor hoekom Mildred uit is en Andrea ook . Dus het sy direk na Daisy hulle toe gegaan.

"Hoe sê hulle en waar is Mildred?" Vra Daisy soos sy bewe.

"Kalmeer Babie se prag pop " Gaan Wilma voort

"Kevin het Mildred se byl betaal sy kon byl kry want haar trail is postpone... en Andrea ook iemand het anonymous haar byl betaal niemand by die stasie weet wie nie...." gaan Jasiri voort.

"Anonymous ? Maar hoe wie?"Vra Maggie.

Dis kom Gredwon en sy Vrou by die deur in.

"Iemand wat Andrea wil dood hê duidelik" Gaan Gredwon voort.

"Jy is nie welkom hier nie!" Begin Maggie kwaai raak.

"Kalmeer Maggie.... Oom met alle respek daar is die deur " Gaan Daisy voort.

"Oh so dus hoe dit nou werk dink omdat julle aangelaste plaatjiese die geld gerf het julle kan sê en doen wat julle wil" Gaan Gredwon kwaai voort.

"LOOP ASSEBLIEF!"Skreeu Maggie.

"Ek sal loop maar as julle dink ek is klaar met julle moet julle twee keer dink" Gaan hy kwaai voort soos hy uitstap.

"Is jy oraait?" Vra Daisy vir Maggie

"Ek is oraait hulle gaan ons nie weer seer maak nie my sister ek gaan ons beskerm.." verseker Maggie vir Daisy.

"Dankie sis... maar waar is Mildred?" Vra Daisy vir Jasiri.

"Seker saam met Kevin maar ek het gerëel met die polisies om hier te patroleer in die aande al ry hulle net verby"

"Moet die kinders nie maar almal by ons gaan bly tot na die begrafnis?" Vra Wilma.

"Ons is te veel babbie..." gaan Daisy voort

"Sy is reg Ma en hulle kan nie verewig vir Mildred vlug " chorus Jasiri

"Ten minste het ons vir Andrea om ons te beskerm" gaan Maggie voort

"Maggie is reg Andrea laaiks nie vir Mildred sy sal ons beskerm" Gaan Daisy voort.

The girl kom die kombuis binne " Aunt Maggie aunt Maggie kom ons gaan speel daai game waar aunt Tietie soos 'n pap battery maak"

Almal in die kombuis is skoon swak vergeet wat hulle nou gepraat so lag hulle vir The girl.

"Maar The girl dit was nie 'n speeletjie nie, sy was siek engel kind " probeer Maggie mooi verduidelik.

"Ek sien maar sy is dan nou reg sy praat alweer baie " gaan The girl voort.

"Aih The girl aunt Tietie gaan jou hard slaan"

"Is, is mos Aunt Maggie maar die ouma met die water het haar gesond gegooi "

"The girl gaan speel liewer daar buite" Gaan Maggie voort.

En the girl loop ook maar.

"Maggie God weet ek weet nie maar ek gaan skuldig voel as Ek niks sê " kom Aunt Tietie die deur binne uitasem.

Almal vra gelyk "En nou?"

" Laserus! Laserus! Het jou kaart gevat jou bank kaart" Gaan Aunt Tietie voort asof sy gejaag was.

"Wie is Laserus?" Vra Daisy.

"Die man in die Bible" Gaan Wilma voort.

"Andrea!!! Andrea!! Sy gaan syp met Maggie se Swart bankkaart ek dit in haar jeans broek gesien het jou bankkaart 'n silver ding op??? Sy gaan suip met hom" Gaan Aunt Tietie voort.

"Rerig?" Gaan Maggie voort.

"Lieg ek ooit??" Vra Aunt Tietie.

"Wel as sy die kaart gevat het wat ek dink sy het dan is sy in vir 'n suprise daar is niks in ek vir Daisy haar kaart gegee toe ons van die dorp afkom gister" gaan Maggie voort.

"Aih maar noem niks vir Andrea van ons gesprek ek wil nie met bier bottles gesteek word ek het my lewe lief...."

Nes Aunt Tietie zink toe gaan maak Ma Thabang haar verskyning in die deur met haar warme kombers en met 'n sangoma.

"Julle moet verskona my maar ons kom haal die keendt vant bmy sy Gees hier waar hy dood maak is" Gaan Ma Thabang voort.

"Ons dood vandag , sowaar waar het sy ingekom waar is haar besem miskien het Sanna hulle gesien hoe vlieg die ou meit " Gaan Aunt Tietie voort.

"Hoe mean Ma nou?" Vra Maggie.

"Ons moet ritual doen wena the body is coming later to sleep over for the funeral tomorrow so onst moet ritual doen hier wat Thabang dood gemaak word "Gaan Ma Thabang voort.

"Moet nie nog in hulle pad staan nie ons alreeds oorgekom " Fluister Daisy vir Maggie.

"Okay dan..." gaan Maggie voort.

"Besigheid hier kom lekker nuus" Fluister Aunt Tietie.

"God laaik nie sulke dinge " Storm Wilma uit by die deur.

"Julle kan voort gaan" Beduie Maggie aan ma thabang .

Hulle almal maak laat hulle uit die kombuis Verdwyn en die Dokter begin spat goed.

"Wat staan julle so?? Hardloop huistoe skiwaz want as julle hier staan Sal x mos vir niemand netnu kan vertel wat het Ma Thabang gemaak nie" Hardloop Tietie benoud na haar Squad toe.

"Jy darem dramaties..." gaan Sanna voort.

"Nee is van nuus laaiks" Chorus Mavis.

Maar Aunt Tietie ignoreer haar.
"Het sy op 'n pampoen geland?? Want God weet Ek haar nie Sien in kom by die hek"

"Sy ingeloop modimo waka!" Gaan Mavis voort.

Word vervolg

Comment like share

Swart RoosWhere stories live. Discover now