Hoofstuk 26

12 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 26

Almal sit in die sitkamer sit en wag vir Mildred. Kevin is van kop tot toon uit gevat hy die Kappa tracksuit aan en sy nuwe puma's. 

"So waar is jou mammie nou?" Vra Katinka sarkasties vir Kevin.

"Vra hom suur lieste waar is sy Mammie nou waar is jou mammie nou" Praat Andrea soos 'n baba.

"Mammie is oppad sy is oppad" Gaan Kevin voort.

Dus kom Gredwon en Sara ook binne.

"Julle enige idea hoekom Milla ons wil sien?" Vra Gredwon soos hy inkom.

"Seker om my man se bail te discuss" Gaan Katinka voort.

"Jirri ek glo nie , nie as baby goed so nat uitgevat is in klere wat nog na die fabriek ruik" Gaan Maggie voort.

Kevin sit en smile maarnet.
"Auntie Dinges  het weer lelike planne" Gaan Andrea saggies voort.

Almal sit en wag net vir Mildred.
Dus kom sy die sitkamer binne.

"Ek is so kwaad julle!! Daisy het nie maniere nie!!" Begin sy te skel.

"Nee vat nog haar part" Gaan Andrea voort.

"Wat het sy nou weer gemaak?" Vra Maggie.

"Seker slim geraak vir die slang" Chorus Katinka.

"Genoeg julle!! Jul Auntie het 'n meeting geroep so bly stil laat sy klaar praat" Maak Gredwon die drie stil.

"Sy sê as sy uit die hospitaal kom dan gaan sy ons almal uitsit! Ek ook ingesluit almal van julle so onthou die plan met die prokureur ek gaan sou môre vir hom sien om die plan in werking te sit maar hy is vol so ek sien hom eers maandag.... Ek wil hê ons moet Daisy doodmaak ... Dink net as sy dood is sal die geld natuurlik tussen ons moet gedeel word want sy het nie 'n testament nie en ons is volgende op die erf lys..." Gaan Mildred voort.

"LET'S KILL THE BITCH!!" Skreeu Andrea.

"Woah! Julle gaan ons nie te ver nie?" Vra Gredwon.

"Boeta wil jy 'n arm gat vrek? Nes Edwin en Andrea vir Ellen dood gemaak het en niks oorgekom het so kan ons almal iets aan Daisy doen en maak asof dit 'n ongeluk is"  Gaan Mildred voort.

"Wat het Edwin en Andrea my sister doodgemaak?" Vra Gredwon met soveel skok.

Andrea hou haar kop almal is in skok selfs Maggie en Katinka.

"Ek sweer ons niks gedoen nie" Gaan Andrea voort.

Die trane loop van Maggie se oë af dis klap sy vir Andrea laat haar vingers op haar wang sit.
"Jou moordenaar!"

"Aunt dinges lieg Maggie!!"  Gaan Andrea voort.

"Lieg ek? Jy en Edwin het geweet sy beplan die besigheids trip Johannesburg toe en toe tamper Edwin met die brieks van BMW en jy was in op die plan Andrea... Ek weet alles... Dis wat die tronk aan mens doen Edwin het by my gesing soos 'n kanarie net sodat ek sy byl moet betaal" Gaan Mildred voort.

"En nou verwag jy ons moet Daisy ook dood maak?" Gaan Maggie voort.

"Ja dit gaan ons almal benefit ons verdrink haar in die bad en spyt met 'n naald drugs in haar sisteem op die manier lyk dit soos 'n ongeluk" Gaan Mildred voort.

"Gaan dreig maar eers die prokureur dan kan ons praat" Gaan Gredwon voort.

"Okay dan ons probeer eers daai plan"

"Het jy toe my man uitgebyl jy feeks!" Gaan Katinka voort.

"Nee sy bail is denied! Nie my skuld nie... So ons almal is on board met die plan?"

Almal stem in dat hulle in is op die plan.

*****
Die volgende oggend is die Hendrikse vroeg in Jasiri se kantoor.

"Wat kan ek vandag vir julle doen?" Vra sy dadelik.

"Vra liewer wat ons vir jou kan doen" Gaan Magretta voort.

"Ek luister?" Gaan Jasiri voort.

"Jy gaan ons help om ons hande op Daisy se fortuin te kry" Gaan Dennis voort.

"Wat?? Is julle van julle sin beroof?? Is julle? Ek gaan nie daai arme kind in doen nie" Gaan Jasiri kwaai voort.
"Jy het nie 'n keuse nie" Gaan Margette voort.

"Ja jy het nie ons het uitgevind.... Jy stuur vir jou ex boyfriend wat jou verkrag het elke maand geld en jy het hom uit die tronk gekry terwyl jou Ma en jou Man nie daarvan weet nie... En ek is seker hulle sal die brokkie nuus interest  vind.. so jy gaan doen wat ons vir jou sê sodat ons jou geheim veilig hou" Gaan Dennis voort.


"TRAP NOU UIT MY KANTOOR UIT!!!!" Skreeu Jasiri.

"Ons loop maar weet net ons sal nie kan stil bly as jy nie volgens ons reëls speel nie" Gaan Magretta voort.

"Julle het geen skaamte nie man! Julle wil 'n weerlose kind besteel haar Ma is nou die dag begrawe watter tipe mense is julle????" Gaan Jasiri voort.

"Wel ek sal enige iets doen vir my gesin" Gaan Magretta voort soos sy opstaan.

"Clock tick prokie!" Maak Dennis homself duidelik.

"Trap uit my kantoor uit!!" Gaan Jasiri weer voort.

Jasiri klap behoorlik die deur toe , toe hulle uit is.

"Vrek!!! Vrek!!! Jy is dom Jasiri jy moes geweet het Louie gaan nie jou vergewe nie nog minder Wilma!!!" Sy hou behoorlik haar kop.

"Maar ek kan ook nie Daisy in die steek laat nie ek sal nooit saam myself kan lewe as ek laat die monsters haar verskeur nie! Maar ek kan ook nie skoon kom nie dit gaan moeilikheid in my huwelik veroorsaak wat van my kinders hulle kan nie groot word met divorced ouers nie" Jasiri begin haar naels byt.

Word vervolg

Swart RoosWhere stories live. Discover now