Hoofstuk 63

5 0 0
                                    


Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 63
Die volgende oggend vroeg by die polisiestasie.

"Plaatjies jy het byl gekry" Gaan die polisieman voort.

Andrea spring op van opgewondenheid "Oo ek het geweet ek gaan nie lank hier bly nie Jesus is goed halejujer amen" Skreeu Andrea.

"Watter Plaatjies is dit?" Vra Mildred lekker deur die slaap.

"Mildred Plaatjies" Gaan die polisieman voort.

Andrea is somer hartseer opslag "Hoe kan hierdie teef hare byl kry ?? en ek nie?? ek is da nook 'n plaatjies my Ma besit so te sê meerderheid van die winkels op die dorp hoe kan ek nie byl kry nie?? die is mos diskriminasie goed met din sous hare en man gevrete kry byl maar ek wat nog soos 'n dame lyk kry nie byl nie dit is onregverdig! Ek wil mos ook vir Katinka en Thabang gaan begrawe ek wil ienik in 'n dik kombers voor thabang se kus gaan sit die is mos nie reg nie veertjies gaan maak net weer kak vir my sister Daisy" Gaan Andrea kwaai voort.

Mildred glimlag breed "Finally kan ek vanaand in 'n ordentlike bed slaap en my hare mooi versorg... Bye Andrea ek jou mos gesê 'n Queen soos ek hoort nie in die tronk nie"

Die polisieman maak vir Mildred die tralie hek oop en sy stap soos 'n madam uit.

"Joke is on you Auntie dinges jy het net byl gekry die trail moet nog kom ek meet jou in Polsmoor waar die dinge gaan ruk Mamma wag vir jou !!" Skreeu Andrea agterna.


Kevin wag voor vir Mildred.

"My baby ek het geweet jy gaan my uitbyl ek moes geweet het alles wat daai Magretta gesê het was 'n leeun." Gaan Mildred voort.

"Mammie!" Gaan Kevin voort soos hy vir Mildred 'n drukkie gee.

"My baby" Hou Mildred vir Kevin vas.

"Wat het Magretta gesê?" Vra Kevin.

Hulle los mekaar en loop uit na die kar.

"Sy net gesê van hoe jy 'n deal met sy en haar man gestrike het,ek gevoel jy het my betray ek was so kwaad maar vergeet van alles jy het my darem kom uitbyl" Gaan Mildred al te happy voort.

"Ek het Mammie maar dit was deel van die plan sien hulle huis is nou my huis en ek weet Mammie het huidiglik nie 'n plek om te bly nie so ons gaan vandag vir Magretta en Dennis uitsit Mammie is die nuwe Queen van daai huis ... Hoe laaiks Mammie daai?? Maar mammie die rede hoekom ek moes vir mammie uitbyl is omdat die bank nie wil vir my die ander geld sonder Mammie se toestemming gee nie , ek wou meubels vir die nuwe huis aankoop Mammie sodat as mammie uit die tronk kom is die huis nxa gefurnish sien mammie die skuld eisers het al Magretta en Dennis se meubels gevat" Gaan Kevin voort hy lieg effens hy wou die geld op sy ander meisie spandeer maar kon nie die geld sonder Mildred kry.

"Aih jinne baby jy is mos slim so jy wil vir my sê ons het 'n huis yipeeeeee oooo maar kyk hier ek wil vir Daisy 'n les leer niemand mors met Mildred Justina Plaatjies nie! Niemand en nogals vir my in die been skiet sy gaan betaal ! Ons kan môre die geld los gaan maak baby maar ek moet vir my 'n gevaarlike prokureur kry so ons moet min geld op meubels spandeer al moet ons nou net tweede handse meubels kry" Gaan Mildred voort soos Kevin bestuur.

"Maar... Maar Mammie mag nie naby Daisy kom nie dit is in die stupilasie van die borg vorm... as Mammie naby haar kom kan mammie weer terug tronk toe moet maar liewer nie kom ons fokus op Mammie se trail asseblief" Smeek Kevin.

"Jy is reg , maar ek het baie koneksies hier buite wat namens my vir klein madam 'n les gaan leer niemand mors met my nie! So moet nie worry baby dit is so oulik wanneer jy jouself oor my ontferm so oulikies so oulik Mammie se seun!"

Kevin smile baie breed soos Mildred hom komplimenteer.


Word vervolg

Comment , like, share
Mildred Justina Plaatjies
Andrea se weergawe "Mildred Ben 10 wig Plaatjies"

Swart RoosDonde viven las historias. Descúbrelo ahora