Translation Games: Afrikaans

16 5 2
                                    

Gas vir Aandete

Deur sdvale

Afrikaans deur xxRazmatazxx


Dit kom uit die ruimte tussen wêrelde met die doel om te venietig. Elegant, tentakeld, verhewe in mag sidder dit die trappe op. Stile huis, stile nag. Dit ruik hul menswees, hul brose bloedpompende harte. Waar het hulle heen gegaan?

'n Nuwe reuk lei aandag af van die jag. Tergend, aanloklik en onweerstandbaar. n' Bord op die rak en op dit—nog 'n tentakeldier? Vaal, dun, geknoop, gedoop in rooi en verpleterde vleis asof dit vanaf die mense geskeur is, alles geweek in die heerlike gemors.

Dit kan nie die nota lees wat sê: Spaghetti aand!

Opgewondenheid rill deur die vernietiger. Is dit bloedorstigheid? Woede? Nee...dis liefde.

Tevun-Krus #86 - International V: LovePunkWhere stories live. Discover now