Landmyne

12 0 0
                                    

Elke tree wat ek neem
Loop ek oor landmyne
Hulle ontplof hier langs my
Ek voel hoe my liggaam swaar word
My ore lui
My hande soek vasgrypplek
Hoeveel kan een mens vat?
Hoeveel skade kan jy hanteer?
Hoe hou jy aan loop as jou liggaam nie mee gewillig is nie?
Waar is die eindpunt?

Through My Looking Glass 🔬 Dove le storie prendono vita. Scoprilo ora