Here, help my

12 0 0
                                    

Here, help my
Want ek weet nie hoe ek die gaan oorleef nie
Here, help my
Die pyn verwoes my liggaam
Here, help my
Want ek wil nie mee so voel nie
Elke dag is dit net nog 'n stryd
En die lyf van my voel of hy uitmekaar val
Here, help my
Dit word my daaglikse gebed
Want, die Here weet, ek's nie mee sterk genoeg nie
Ek wil nie mee vashou aan die pyn nie
Ek wil nie mee seer hê nie
Ek wil nie mee droom nie.

Here, help my, want vandag het ek op gegee.

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now