Steen Muur

9 0 0
                                    

En ek het myself gaan bêre agter 'n steen muur
Al die wonde.
Alles wat ek nog mee sukkel.
Al die kere wat ek hom amper op jou naam genoem het.
Die steen muur sal ek altyd daar hou.
Ek's nie lus om met myself te sukkel nie
Nie lus om daaraan te dink nie
Ek's so moeg vir dink.
En al wat ek weet is dat ek hom soek
Nie nou nie, maar eendag
Hy voel soos 'n herinnering van 'n sonskyn dag
En hy laat my glimlag asof ek weer daai skaam 14 jarige meisie is
Maar ek is nie.
En ek gaan nie my hart weer opgee net om seer te kry nie
Ek kan nie hom verloor nie.
So ek gaan dit ook agter my steen muur sit

Want ek weet ek staan in elk geval nie 'n kans nie.

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now