Jammer

10 0 0
                                    

Ek's jammer.
Ek's jammer dat ek die heeltyd met my eie kop sit
Ek's jammer dat ek vriende soek
Ek's jammer dat ek wil hê mense moet actually saam met my goed wil doen
Ek's jammer ek wil hê mense moet my verstaan
Ek's jammer niemand praat ooit met my nie en dit my soos 'n loser laat voel
Ek's jammer ek voel of ek nie hier hoort nie
Ek's jammer ek voel goed wat nie vir mense sin maak nie
Ek's jammer ek voel so freaking baie goed
Wat ookal ek gedoen het wat so aaklig was, om elke dag wakker te word en alleen te voel
Ek's jammer.

Is dit so aaklig om te wens dat ek nie die leë holte in my bors het elke dag nie?

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now