Mackenzie Moolman is 'n tawwe sewentienjarige plaaskind. Sy is gewild en die mooi donkerkopdogter van Janco alias Kakkerlak en Annalie alias Sprinkaan Moolman. Sy word groot op haar ouers se bekende Rainbow lodge en hierdie is haar stories en ellendes As jy my ander boek Sprinkane, Kakkerlakke en ander gediertes al gelees het sal baie van die karakters in hierdie boek vir jou dadelik sin maak. Meer as dit oor Mackenzie gaan ek nie verklap nie.